Maggie McNamara
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maggie McNamara (18 Junie 1928 – 18 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Moon Is Blue (1953), Three Coins in the Fountain (1954), Prince of Players (1955), en The Cardinal (1963).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Maggie McNamara | |
Geboortenaam | Marguerite McNamara |
---|---|
Geboorte | (1928-06-18)18 Junie 1928 |
Sterfte | 18 Februarie 1978 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit