Mae Marsh
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mae Marsh (9 November 1894 – 13 Februarie 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Birth of a Nation (1915), Intolerance: Love's Struggle Throughout the Ages (1916), Hoodoo Ann (1916), en Impact (1949).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Mae Marsh | |
Geboorte | (1894-11-09)9 November 1894 |
---|---|
Sterfte | 13 Februarie 1968 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit