Marie-Jeanne 'Manon' Roland de la Platière (Parys, 17 Maart 1754 – Parys, 8 November 1793), gebore Marie-Jeanne Phlipon, en veral bekend onder die naam Madame Roland, was 'n Franse revolusionêr, salonnière en skrywer.
Sy het aanvanklik 'n stil en onmerkwaardige lewe as 'n provinsiale intellektueel saam met haar man, die ekonoom Jean-Marie Roland de la Platière gelei. Sy het eers in politiek begin belangstel toe die Franse Revolusie in 1789 uitgebreek het. Sy het die eerste jare van die rewolusie in Lyon deurgebring, waar haar man tot die stadsraad verkies is. Gedurende hierdie tydperk het sy 'n netwerk van kontakte met politici en joernaliste ontwikkel; haar berigte oor verwikkelinge in Lyon is in nasionale revolusionêre koerante gepubliseer.
Bronne
- McPhee, Peter (2017). Liberty or Death. The French Revolution. New Haven, CT. ISBN 978-0-300-22869-4.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - Reynolds, Sian (2012). Marriage & revolution. Monsieur and Madame Roland. Oxford, England. ISBN 978-0-19-956042-4.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - Schama, Simon (1989). Citizens: a chronicle of the French Revolution. London, England. ISBN 978-0-141-90604-1.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - Tarbell, Ida M. (1896). Madame Roland: a biographical study. New York, NY.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
Eksterne skakels
Wikiquote het aanhalings in verband met Madame Roland |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Madame Roland. |
- Ida M. Tarbell, Madame Roland: A Biographical Study. New York: C. Scribner's Sons, 1896.
- Ida Ashworth Taylor, Life of Madame Roland. Londen: Hutchinson & Co., 1911
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.