From Wikipedia, the free encyclopedia
Maatskaplike werk is ’n professionele en akademiese dissipline waarvan die doel is om die lewensgehalte en subjektiewe welsyn van individue, groepe en gemeenskappe te bevorder deur middel van navorsing, beleidvorming, gemeenskapsorganisering en krisisingryping. Dit vind hoofsaaklik plaas onder mense wat geraak word deur sosiale ongeregtighede soos armoede, fisieke en geestestoestande en sosiale onreg, insluitende die skending van hul burger- en menseregte.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.