MEDUNSA
From Wikipedia, the free encyclopedia
MEDUNSA (Die Mediese Universiteit van Suid-Afrika) is aanvanklik gestig suiwer vir die beroepsopleiding van die mediese professies, maar is later geïnkorporeer as 'n kampus van die Universiteit van Limpopo. Tans staan dit amptelik bekend as die Sefako Makgatho Health Sciences University.