Messier 70 of M70 (ook bekend as NGC 6681) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1780 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Kitsfeite
Messier 70
Thumb
Messier 70 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Soort stelselBolswerm
SterrebeeldBoogskutter
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming18h 43m 12,76s
Deklinasie-32º 17' 31,6"
Skynmagnitude9,06
Besonderhede
Afstand (ligjaar)29 400
Skynbare grootte 9 boogminute
Massa1,79×105 M
Ander nameM70, NGC 6681, GCl 101
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde
Sluit

M70 is sowat 29 400 ligjare van die Aarde af en naby die middelpunt van die Melkweg. Dit is min of meer dieselfde grootte en helderheid as sy buurman, M69. Die swerm bevat net twee bekende veranderlike sterre.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.