![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/1/19/Maria_Elizabeth_Rothmann_MER.jpg/640px-Maria_Elizabeth_Rothmann_MER.jpg&w=640&q=50)
Maria Elizabeth Rothmann
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Miemie Rothmann (bekend as M.E.R.; 28 Augustus 1875 – 7 September 1975) was ’n bekroonde Afrikaanse skrywer. Sy is een van die eerste vroue in die land om ’n B.A.-graad te behaal, een van die eerste vroulike Afrikaanse joernaliste, ’n vegter vir vrouestemreg en selfs ’n tydlank ondervoorsitter van die Kaaplandse Nasionale Party. As skrywer verower sy die Hertzogprys en skryf ook kinder- en jeugverhale.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Maria Rothmann | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Maria Elizabeth Rothmann 28 Augustus 1875 |
Sterf | 7 September 1975 (op 100) Swellendam, Kaapprovinsie |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Beroep | Onderwyseres, skryfster |
Eggenoot | Herbert Charles Gordon Oakshott (1902–1911) |
Kinders | Jacobus (geb. 1903) Anna (geb. 1904) |
Sluit