Märklin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Märklin is 'n Duitse speelgoedmaatskappy en een van die voorlopers in die vervaardiging van modeltreine.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Gebr. Märklin & Cie. GmbH | |
![]() | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1859 |
Hoofkantoor | Göppingen, Baden-Württemberg, Duitsland |
Sleutelpersone | Wolfrad Bächle (tegniek) Florian Sieber (bemarking) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | speelgoed |
Produkte | modeltreine |
Bedryfsinkomste | €108,77 miljoen[1] (2011) |
Werknemers | 980[1] (2011) |
Moedermaatskappy | Simba-Dickie-Group |
Webwerf | maerklin.de |
Sluit
Die hoofkantoor is in Göppingen in die deelstaat Baden-Württemberg. Theodor Friedrich Wilhelm Märklin het die maatskappy in 1859 gestig en dit het oorspronklik speelgoed uit tin en blik vervaardig. In 1891 het die maatskappy begin om modeltreine te vervaardig.