Lys van monarge van Brasilië
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Verskeie monarge het die gebied regeer wat vandag met Brasilië ooreenstem, vanaf die ontdekking daarvan op 22 April 1500 tot die proklamasie van die Republiek op 15 November 1889. Tydens die Ryk van Brasilië is die land deur Pedro I van Brasilië en deur sy seun, Pedro II van Brasilië.