Lugwaardin
persoon wat in die kajuit van 'n passasiersvliegtuig na die veiligheid en die versorging van die passasiers omsien / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Vlugbeampte, vlugkelner of lugwaardin is 'n persoon wat in die kajuit van 'n passasiersvliegtuig na die veiligheid en die versorging van die passasiers omsien. Van hulle take sluit in:
- Lig passasiers in aangaande veiligheid op die vliegtuig;
- Sien om dat passasiers vasgordel tydens die opstyg en landing van die vliegtuig;
- Bediening van maaltye, versnaperings en drankies; en
- Kyk dat passasiers die reëls gehoorsaam.