![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/89/Kabinet-Lubbers_I.jpg/640px-Kabinet-Lubbers_I.jpg&w=640&q=50)
Lubbers I-kabinet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lubbers I-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1982 tot 1986, het uit lede van die CDA en die VVD bestaan.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/89/Kabinet-Lubbers_I.jpg/640px-Kabinet-Lubbers_I.jpg)
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Ruud Lubbers van die CDA-party gewees.
Die vise-premier was Gijs van Aardenne (ook minister van Ekonomiese Sake) van die VVD-party gewees.