Louise Sorel
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Louise Sorel (gebore 6 Augustus 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Airplane II: The Sequel (1982) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Star Trek (1966), en Santa Barbara (1984).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Louise Sorel | |
Geboortenaam | Louise Jacqueline Cohen |
---|---|
Geboorte | 6 Augustus 1940 (1940-08-06) (83 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1957–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit