Louis Daguerre
From Wikipedia, the free encyclopedia
Louis-Jacques-Mandé Daguerre (18 November 1787 – 10 Julie 1851) was ’n Franse kunstenaar en fotograaf wat veral bekend is vir sy uitvinding van die daguerreotipe-proses in fotografie. Hoewel hy die bekendste is vir sy bydraes tot laasgenoemde medium, was hy ook ’n suksesvolle skilder en ’n ontwikkelaar van die dioramateater.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Louis Daguerre | |
---|---|
Gebore | Louis-Jacques-Mandé Daguerre (1787-11-18)18 November 1787 Cormeilles-en-Parisis, Val-d'Oise, Frankryk |
Sterf | 10 Julie 1851 (op 63) Bry-sur-Marne, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep | Kunstenaar Fotograaf |
Bekend vir | Uitvinder van die daguerreotipe-proses |
Handtekening | |
Sluit