Louis C.K.
From Wikipedia, the free encyclopedia
Louis Székely, beter bekend as Louis C.K. (gebore 12 September 1967) is 'n Amerikaanse komediant, draaiboekskrywer, vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Hustle (2013) en in die televisiereekse Louie (2010), Better Things (2016), en Horace and Pete (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Louis C.K. | |
Geboortenaam | Louis Székely |
---|---|
Geboorte | 12 September 1967 (1967-09-12) (56 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Komediant, draaiboekskrywer, vervaardiger, regisseur, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit