chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Loodkarbonaat is 'n chemiese verbinding met formule PbCO3. Dit is 'n sout van lood is sy oksidasietoestand +2 en koolsuur.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(II)karbonaat |
Chemiese formule | PbCO3 |
Molêre massa | 267 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 598-63-0[1] |
Voorkoms | kleurlose of wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=518,324(2)pm; b=849,920(3)pm; c=614,746(3) [2] |
Ruimtegroep | Pmcn (Pnma) [2] |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | G0₂ |
Smeltpunt | (ontbind) 315 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 6,582 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | Amper onoplosbaar; 1,1 [mg/L] @ 25 °C[1] |
Ksp | 7,40 x 10-14[3] |
Brekingsindeks | 1,804, 2,076, 2,078[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dit word industrieel uit lood(II)asetaat en koolstofdioksied vervaardig en kom ook natuurlik as die mineraal cerussiet voor. [1]
Loodkarbonaat kristalliseer in die ortorombiese aragoniet-struktuur wat die kode G02 van die strukturbericht-klassifikasie dra.[2]
In heet water word 'n basiese karbonaat gevorm:[1]
Op loodpype wat aan water blootgestel word wat karbonaatione bevat, word 'n lagie loodkarbonaat gevorm wat die pyp vir korrosie behoed. In water wat 'n hoë konsentrasie koolstofdioksied bevat, kan egter die waterstofkarbonaat gevorm word wat goed oplosbaar is:[4]
Dit word as 'n polimerisasiekatalisator gebruik. Dit kataliseer die polimerisasie van formaldehied tot hoëmolekulêregewig (semi)kristallyne poli(oksimetileen).
Ander gebruike is:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.