Lisa Kudrow
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lisa Kudrow (gebore 30 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romy and Michele's High School Reunion (1997) en The Opposite of Sex (1998), en in die televisiereekse Friends (1994) en The Comeback (2005).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lisa Kudrow | |
Geboortenaam | Lisa Valerie Kudrow |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1963 (1963-07-30) (60 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit