From Wikipedia, the free encyclopedia
Lisa Gaye (6 Maart 1935 – 14 Julie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Ten Thousand Bedrooms (1957) en in die televisiereekse How to Marry a Millionaire (1957), Zorro (1957), en Hawaiian Eye (1959).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Gaye | |
Geboortenaam | Leslie Gaye Griffin |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1935 |
Sterfte | 14 Julie 2016 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.