Lipetsk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lipetsk (Russies: Ли́пецк) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Lipetsk-oblast. Dit is aan die oewers van die Woronezj-rivier in die opvanggebied van die Don-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 509 098.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Lipetsk-oblast.
Kitsfeite Lipetsk Ли́пецк, Land ...
Lipetsk Ли́пецк | |
---|---|
Stad | |
Die Katedraal van Lipetsk | |
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 52°37′N 39°36′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Lipetsk-oblast |
Stadstatus | 1779 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Michail Goelefski |
Oppervlak | |
• Water | 318 km2 (123 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 509 098 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.lipetskcity.ru |
Sluit