Links en regs (rigting)From Wikipedia, the free encyclopedia Links en regs is gewoonlik 'n aanduiding van rigting. Die woorde links en regs kan ook 'n posisie aandui, mits dit duidelik is ten opsigte waarvan dit bedoel word.
Links en regs is gewoonlik 'n aanduiding van rigting. Die woorde links en regs kan ook 'n posisie aandui, mits dit duidelik is ten opsigte waarvan dit bedoel word.