Linden Chiles
From Wikipedia, the free encyclopedia
Linden Chiles (22 Maart 1933 – 15 Mei 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Old Friends (2010) en The Mystic Tales of Nikolas Winter (2012), en in die televisiereekse The Green Hornet (1966) en James at 16 (1977).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Linden Chiles | |
Geboortenaam | Truman Linden Chiles |
---|---|
Geboorte | (1933-03-22)22 Maart 1933 |
Sterfte | 15 Mei 2013 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit