Linda Gray
From Wikipedia, the free encyclopedia
Linda Gray (gebore 12 September 1940) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Oscar (1991) en Star of Jaipur (1998), en in die televisiereeks Dallas (1978).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Linda Gray | |
Geboortenaam | Linda Ann Gray |
---|---|
Geboorte | 12 September 1940 (1940-09-12) (83 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kehly Thrasher-Sloane (b. 1966) Jeff Thrasher (b. 1964) |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit