Limerick ([ˈlɪmrɪk], [-mərɪk]; Iers: Luimneach [ˈl̪imʲɨnʲəx]) is 'n stad in die gelyknamige Ierse graafskap, geleë aan die Shannonrivier. Die historiese middestad het op die eiland King's Island ontstaan wat deur die Shannon- en Abbeyrivier omsluit word. Die Shannonrivier mond naby Limerick in die Atlantiese Oseaan. Met 'n bevolking van 94 192 volgens die sensus van 2016 is Limerick die derde grootste nedersetting in die Ierse Republiek en die vierde grootste op die eiland Ierland.

Kitsfeite Limerick Luimneach (Iers-Gaelies), Land ...
Limerick


Luimneach (Iers-Gaelies)
Stad
Van bo, kloksgewys: King John's Castle, Clarion Hotel, School of Medicine at the University of Limerick, Thomond Park, St. John's-katedraal
Van bo, kloksgewys: King John's Castle, Clarion Hotel, School of Medicine at the University of Limerick, Thomond Park, St. John's-katedraal
Amptelike seël van Limerick
Seël
Limerick is in Ierland
Limerick
Limerick
Koördinate: 52°39′55″N 8°37′26″W
LandVlag van Republiek Ierland Republiek van Ierland
ProvinsieMunster
GraafskapLimerick
Stigting812
Regering
  TipeStads- en graafskapsraad
  BurgemeesterKieran O'Hanlon (FF)
Oppervlak
  Totaal20,79 km2 (8,03 vk. myl)
Hoogte
10 m (30 ft)
Bevolking
  Totaal94 192
  Digtheid4 530,6/km2 (11 734/vk. myl)
TydsoneUTC+00:00 (WET)
  SomertydUTC+01:00 (IST)
Skakelkodes(+353) 61
Afkorting (nommerplate)L
Webwerflimerickcity.ie
Sluit

Limerick was een van die Ierse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1999.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.