Lillian Gish
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lillian Gish (14 Oktober 1893 – 27 Februarie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Way Down East (1920), Duel in the Sun (1946), The Night of the Hunter (1955), en The Whales of August (1987).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lillian Gish | |
Geboortenaam | Lillian Diana Gish |
---|---|
Geboorte | (1893-10-14)14 Oktober 1893 |
Sterfte | 27 Februarie 1993 (op 99) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1902–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit