Lillehammer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lillehammer (Noors: [ˈlɪ̂lːəˌhɑmːər], luister (hulp·inligting)) is 'n dorp en munisipaliteit (Noors: kommune) in die Gudbrandsvallei en aan die noordoewer van die Mjøsameer in die provinsie (fylke) Oppland, sowat 180 kilometer noord van die Noorse hoofstad Oslo.
Kaart | Wapen |
![]() | |
Ligging in Oppland | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie (Fylke) | ![]() |
Koördinate | 61.11464°N 10.46743°O / 61.11464; 10.46743 |
Stigting | 1070 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 477 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 28 493 |
- Bevolkingsdigtheid | 56/vk km |
Taalvorm | Bokmål |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Espen Johnsen |
Amptelike webwerf | lillehammer.kommune.no |
Lillehammer het as die gasheerstad van die XVIIde Olimpiese Winterspele in 1994 internasionale bekendheid verwerf. Sedertdien is 'n aantal beduidende sportfeeste soos byvoorbeeld die 2008 Europese handbalkampioenskap in Lillehammer gehou.