From Wikipedia, the free encyclopedia
Lille OSC is 'n Franse sokkerspan in Rijsel (Lille in die Franse taal), wat in die Ligue 1 speel. Die klub se tuisveld is die Stade Lille Métropole, wat 18 200 toeskouers kan akkommodeer (vanaf 2012 sal hulle in die Grand Stade Lille Métropole speel, wat 'n kapasiteit van 50 000 sal hê). Lille is die huidige kampioene en is ook die houer van die Coupe de France (die belangrikste Franse beker).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.