'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik From Wikipedia, the free encyclopedia
Die lidwoord is 'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik. 'n Lidwoord staan voor 'n selfstandige naamwoord om daaraan bepaaldheid of onbepaaldheid te verleen. Die bekendste twee lidwoorde in Afrikaans is die bepaalde lidwoord die en die onbepaalde lidwoord 'n.
die word 'n bepaalde lidwoord genoem omdat dit na 'n bepaalde kind in 'n bepaalde tuin verwys.
'n word 'n onbepaalde lidwoord genoem, want daar word nie verwys na 'n spesifieke man, klip of land nie.
As die eerste woord van 'n sin met die onbepaalde lidwoord 'n begin, word 'n met 'n kleinletter geskryf en kry die daaropvolgende woord 'n hoofletter, tensy die daaropvolgende element 'n syfer, getal, kleinletter of simbool is.
Byvoorbeeld 'n Motor is gekaap, maar 'n 4x4 is noodsaaklik vir die tog.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.