Romeinse godin en die verpersoonliking van die vryheid From Wikipedia, the free encyclopedia
Libertas is 'n Romeinse godin en die verpersoonliking van die vryheid. Sy beskerm die persoonlike vryheid van die individu sowel as die vryheid van die Romeinse Ryk. Op die Aventynse Heuwel in Rome het sy haar eie tempel. Sy is dikwels op Romeinse munte afgebeeld. 'n Kenmerk van haar was haar viltmus (“pileus”), 'n lourierkrans en die spies wat sy gedra het. Liber is die Latynse woord vir vryheid. Juis daarom is sy uitgebeeld met 'n pileus, want dit is gedra deur elke slaaf by sy vrylating.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.