Li Keqiang
Premier van die Volksrepubliek van China van 2013 tot 2023 / From Wikipedia, the free encyclopedia
Li Keqiang (Mandaryns: 李克强; pinyin: Lǐ Kèqiáng) (Hefei, Anhui, 1 Julie 1955 – Shanghai, 27 Oktober 2023) was 'n Chinese politikus wat tussen 15 Maart 2013 en 11 Maart 2023 as die premier van die Volksrepubliek China gedien het.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Li Keqiang | |
Li in 2015 | |
7de Premier van die Volksrepubliek China | |
Ampstermyn 15 Maart 2013 – 11 Maart 2023 | |
President | Xi Jinping |
---|---|
Voorafgegaan deur | Wen Jiabao |
Opgevolg deur | Li Qiang |
Eerste adjunkpremier van die Volksrepubliek China | |
Ampstermyn 17 Maart 2008 – 15 Maart 2023 | |
Premier | Wen Jiabao |
Voorafgegaan deur | Wu Yi (waarnemend) |
Opgevolg deur | Zhang Gaoli |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Li Keqiang 1 Julie 1955 Hefei, Anhui, Volksrepubliek China |
Sterf | 27 Oktober 2023 (op 68) Shanghai, Volksrepubliek |
Politieke party | Kommunistiese Party van China |
Eggenoot/-note | Cheng Hong |
Kind(ers) | 1 |
Alma mater | Universiteit van Beijing |
Handtekening |
Sluit