Lexington, Nebraska
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lexington is 'n stad in die deelstaat Nebraska en die administratiewe setel van Dawson County. Die stad is geleë aan die oewers van die Platterivier en is ongeveer 362 km suidwes van Omaha. Die eerste nedersetting is eers Plum Creek genoem maar in 1870 hernoem as Lexington toe dit in 1889 stadstatus gekry het. Beesboerdery word beoefen in die omgewing.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Nebraska |
County | Dawson |
Koördinate | 40°47′N 99°45′W |
Stigting | 1871 |
Inkorporasie | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 11,68 vk km |
Hoogte bo seevlak | 729 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 10 213 |
- Bevolkingsdigtheid | 877,7/vk km |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Somertyd | CDT (UTC -5) |
Burgemeester | |
Amptelike Webwerf | cityoflex.com |