Leslie Howard
Britse akteur (1893–1943) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Leslie Howard (3 April 1893 – 1 Junie 1943) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pygmalion (1938), Gone with the Wind (1939), 'Pimpernel' Smith (1941), en Spitfire (1942).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Leslie Howard | |
Geboortenaam | Leslie Howard Steiner |
---|---|
Geboorte | (1893-04-03)3 April 1893 |
Sterfte | 1 Junie 1943 (op 50) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Ronald Howard (British actor) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1913–1942 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit