Leo III die Isauriër
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leo III (Grieks: Λέων Γ΄, Leōn III; 685 – 18 Junie 741), ook bekend as Leo die Isauriër, was die Bisantynse keiser van 717 tot met sy dood in 741. Hy het ’n einde gebring aan die 20 jaar van anargie, die ryk suksesvol teen die invallende Omajjadiese Kalifaat verdedig en eerbetoon aan ikone verbied.[1]
Kitsfeite Bewind, Ander name ...
Leo III | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
Muntstukke wat Leo III (links) en sy seun, Konstantyn V, uitbeeld. | |
Bewind | 25 Maart 717 – 18 Junie 741 |
Ander name | Konon Leo die Isauriër |
Dinastie | Siriese |
Gebore | 685 |
Oorlede | 18 Junie 741 |
Voorganger | Theodosius III |
Opvolger | Konstantyn V |
Eggenote | Maria |
Kinders | Konstantyn V Anna Irene Kosmo |
Sluit