Lena Dunham
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lena Dunham (gebore 13 Mei 1986) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Creative Nonfiction (2009), Tiny Furniture (2010), en This Is 40 (2012), en in die televisiereeks Girls (2012).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lena Dunham | |
Geboorte | 13 Mei 1986 (1986-05-13) (38 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skryfster, aktrise, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit