Leigh Taylor-Young
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leigh Taylor-Young (gebore 25 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Alice B. Toklas! (1968), The Big Bounce (1969), en Soylent Green (1973), en in die televisiereeks Picket Fences (1992).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Leigh Taylor-Young | |
Geboortenaam | Leigh Young |
---|---|
Geboorte | 25 Januarie 1945 (1945-01-25) (79 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Patrick O'Neal |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit