Laurence Fishburne
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Laurence Fishburne (gebore 30 Julie 1961) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix (1999), Mystic River (2003), The Matrix Reloaded (2003), en Contagion (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Laurence Fishburne | |
Geboortenaam | Laurence John Fishburne III |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1961 (1961-07-30) (62 jaar oud) Augusta, Georgia, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Webwerf | laurence-fishburne.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit