Lauren Lee Smith
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lauren Lee Smith (gebore 19 Junie 1980) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trick 'r Treat (2007), Pathology (2008), en The Shape of Water (2017), en in die televisiereeks Mutant X (2001).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lauren Lee Smith | |
Geboorte | 19 Junie 1980 (1980-06-19) (43 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit