Lateraal

From Wikipedia, the free encyclopedia

'n Lateraal is 'n "L"-agtige konsonant waarvan die klank gevorm word deur 'n okklusie langs die as van die tong, terwyl lug uit die longe langs een of beide kante van die tong ontsnap. Meestal maak de punt van die tong kontak met die botande of die verhemelte net agter die tande.

Die laterale wat die meeste voorkom is approksimante wat behoort tot die liquida, soos die "l" in Afrikaans. Verder bestaan daar ook

  • frikatiewe laterale, soos die "ll" in Wallies en die "hl" in Xhosa.
  • affrikate laterale soos Xhosa of Nahuatl "tl".
  • geprenasaleerde affrikate soos Xhosa "ntl" of "ndl".

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.