Laser Inc
From Wikipedia, the free encyclopedia
Laser Inc is 'n musiekgroep van Swede wat musiek in die genres eurodance, eurotechno en techno maak. Laser Inc bestaan uit die sanger Jonas, tesame met Robin (Raaban) en Izko (Chainkickerz). Die groep is veral bekend vir hul 2007-treffer "Det var en gång en fågel" (Afrikaans: Daar Was Een Keer 'n Voël).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Oorsprong, Genres ...
Laser Inc | |
---|---|
Oorsprong | Swede |
Genres | Eurodance techno eurotechno |
Jare aktief | 2007 — hede |
Etikette | Warner Music |
Webwerf | laser.inc.se |
Lede | Jonas Robbin (Raaban) |
Gewese lede | Izko (Chainkickerz) |
Sluit