mediese toestand From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie infestasie van die vel word veroorsaak deur die larwes van die hond en kat haakwurms. Kontak met besmette sand laat die larwe toe om in die vel in te penetreer en vandaar versprei die larwe deur die vel. Oral waar die larwe gaan veroorsaak dit 'n irritasie wat rooierig is en baie kan jeuk.
Larva migrans | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Die tipiese voorkoms van iemand met die siekte. | ||
ICD-10 | B76.9 | |
ICD-9 | 126.9 | |
DiseasesDB | 3263 | |
MedlinePlus | 001454 | |
eMedicine | derm/91ped/1278 | |
MeSH | D007815 | |
Mediese waarskuwing |
Tans word Thiabendazole rome gebruik om die larwe dood te maak. Soms is orale behandeling egter ook nodig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.