Larry Semon (9 Februarie 1889 – 8 Oktober 1928) was 'n Amerikaanse regisseur, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Girl in the Limousine (1924), The Wizard of Oz (1925), en Stop, Look and Listen (1926).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Larry Semon | |
Geboorte | 9 Februarie 1889 |
---|---|
Sterfte | 8 Oktober 1928 (op 39) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Regisseur, skrywer, en akteur |
Aktiewe jare | 1916–1928 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rolprente
- 1915: Bringing Up Father
- 1924: The Girl in the Limousine
- 1925: The Wizard of Oz
- 1925: The Perfect Clown
- 1925: My Best Girl
- 1926: Stop, Look and Listen
- 1927: Special Delivery
- 1927: Spuds
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.