Larry Drake
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Larry Drake (21 Februarie 1949 – 17 Maart 2016) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), Darkman (1990), en Dr. Giggles (1992), en in die televisiereeks L.A. Law (1986).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Larry Drake | |
Geboortenaam | Larry Richard Drake |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1971–2009 (Film) 1983–2008 (TV) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit