'n Langsgeplaasde enjin is 'n suierenjin waarby die krukas in die voertuig se ryrigting lê, dus in lyn met die lengte van die voertuig.

Langsgeplaasde inlynsessilinderenjin in 'n Rover SD1 2300
Langsgeplaasde inlynsessilinderenjin in 'n Henderson De Luxe Supersix van 1926
Die BMW-bokserenjin is ook langsgeplaas

Dié tipe enjinuitleg word meestal by motors met agterwielaandrywing gevind, met die uitsondering van sommige Audi modelle wat oor dié tipe enjin met voorwielaandrywing beskik. By voorwielaandrywing word meestal dwarsgemonteerde enjins gebruik.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.