Landmeester
From Wikipedia, the free encyclopedia
Landmeester in Lyfland was 'n hoë amp in die Duitse orde. Die Landmeester het die gebiede en nedersettings van die Duitse orde bestuur. Die setel van die Landmeester was die kasteel Wenden. Die amp van Landmeester het in Lyfland tot 1561 bestaan en Gotthard Kettler was die laaste Landsmeester. Wolter von Plettenberg was ook 'n Landsmeester wat 'n belangrike rol gespeel het in die geskiedenis van Lyfland.