Lanaken
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lanaken (Limburgs: Lôneke of Laoneke) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die Nederlandse provinsie Limburg, en die Nederlandse stad Maastricht. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 59 km².
Kitsfeite Lanaken Lôneke / Laoneke, Land ...
Lanaken Lôneke / Laoneke | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Ursulakerk | |
Ligging van Lanaken in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°53′00″N 5°39′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Guido Willen (Open VLD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 59 km2 (23 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 492 |
• Digtheid | 432/km2 (1 120/vk. myl) |
Poskode | 3620, 3621 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.lanaken.be |
Sluit