![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2b/00_5848_L%25C3%25A6rdalstunnel_-_Norwegen.jpg/640px-00_5848_L%25C3%25A6rdalstunnel_-_Norwegen.jpg&w=640&q=50)
Lærdal-tonnel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lærdal-tonnel (Noors: Lærdalstunnelen) is 'n 24,51 kilometer (15 myl) lang pad tonnel, wat Lærdal en Aurland verbind in Sogn og Fjordane, Noorweë en is geleë ongeveer 175-200 km noord-oos van Bergen. Dit is die langste pad tonnel ter wêreld, langer as die Switserse Gotthard-padtonnel. Die tonnel dra twee bane van die Europese Roete E16 en verteenwoordig die finale skakel op die nuwe hoof snelweg wat Oslo en Bergen verbind sonder pont-verbindings en moeilike berg kruisings gedurende die winter.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Land | Noorweë![]() |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Lærdal Municipality, Aurland Municipality![]() |
Geografiese ligging | 60°58′19″N 7°22′6″E![]() |
Belangrike gebeurtenis | konstruksieproses![]() |
Amptelik geopen deur | Harald V van Noorweë![]() |
Operateur | Noorse Openbare Paaie Administrasie![]() |
Openingsdatum | 27 November 2000![]() |
Kruis | Filefjell![]() |
Dra | Europese roete E16![]() |
In 1975, het die Parlement van Noorweë besluit dat die hoofpad tussen Oslo en Bergen sou loop via Filefjell. In 1992, het die Parlement die besluit bevestig, en het die verdere besluit geneem dat die pad moet deur middel van 'n tonnel loop tussen Lærdal en Aurland, en het wetgewing geslaag om die tonnel te bou. Konstruksie het in 1995 begin en die tonnel was in 2000 geopen. Dit het 1.082 miljard noorse krone ($113.1 M USD) gekos.[1][2]