Kyra Sedgwick
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kyra Sedgwick (gebore 19 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Phenomenon (1996), The Woodsman (2004), en The Edge of Seventeen (2016), en in die televisiereeks The Closer (2005).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Kyra Sedgwick | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2, insluitende Sosie Bacon |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit