Kyle Gallner
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kyle Gallner (gebore 22 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Sniper (2014), Dear White People (2014), en The Finest Hours (2016), en in die televisiereeks Outsiders (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Kyle Gallner | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit