From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Kwaternêre koolstof is 'n koolstofatoom gebind aan vier ander koolstofatome.[1] Om hierdie rede word kwaternêre koolstofatome slegs aangetref in koolwatersowwe wat minstens vyf koolstofatome het. Kwaternêre koolstofatome kan slegs in vertakte alkane voorkom, nie in lineêre alkane nie.[2]
Primêre koolstof | Sekondêre koolstof | Tersiêre koolstof | Kwaternêre koolstof | |
Algemene struktuur | ||||
Gedeeltelike Strukturele formule |
Die vorming van chirale kwaternêre koolstofsentrums was 'n sintetiese uitdaging. Chemici het die asimmetriese Diels–Alder-reaksies,[3] Heck-reaksie, Enyne-siklisering, sikloaddisie-reaksies,[4] C-H-aktivering, Aliliese vervanging,[5] Pauson-Khand-reaksie,[6] ens. ontwikkel om asimmetriese kwaternêre koolstofstowwe te konstrueer.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.