KwaZulu-Natal Middeland
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die KwaZulu-Natal Middeland (of KwaZulu-Natal Middelland) is 'n landelike gebied in die binneland van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is tussen Pietermaritzburg en die Drakensberge geleë.
Daar is verskeie klein dorpies in die Middeland, insluitende Howick, Hilton, Balgowan, Nottingham Road en Mooirivier.
Die Midlands Meander is 'n aantal toerismeroetes wat deur die Middeland kronkel en akkommodasie, kunsvlyt, en restaurante insluit.
Van Suid-Afrika se voorste privaatskole is in die Middeland geleë, insluitende Cowan House, Clifton Preparatory School, Hilton College, Michaelhouse en St. Anne's Diocesan College.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.