Die Vlagsterte (Kuhliidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Hulle kom natuurlik in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan voor. Daar is een genus en dertien spesies in die familie, waarvan slegs K. rupestris 'n varswaterspesie is en slegs twee spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Kuhliidae
Thumb
Hawaiise vlagsterte, Kuhlia sandvicensis.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Kuhliidae
Genus:
Kuhlia

Gill, 1861
Spesies

Sien teks.

Sluit

Voorkoms

Vlagsterte het 'n silwer voorkoms. Hulle vorm bedags skole en versprei in die aand op soek na kos. Hulle vreet soöplankton en vis. Die vis kan 'n lengte van 50 cm bereik.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaanse spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Kuhlia

Sien ook

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.