Krishna of Krisjna (Sanskrit: कृष्ण [ˈkr̩ʂɳə] , Gujarati: કૃષ્ણ. Kr̥ṣṇa, letterlik: "swart" of "blou") is 'n Hindoeïstiese godheid wat dikwels aanbid word as die agtste avatar van Vishnu. Vir sy volgelinge is hy die inkarnasie van die opperwese.

Hierdie artikel handel oor die Hindoegod. Vir die rivier in Indië, sien Krisjna (rivier).
Kitsfeite Devanagari, Affiliasie ...
Krishna (Kṛṣṇa)
Thumb
'n Beeld van Krishna in die Sri Mariamman-tempel, Singapoer.
God van Medelye, liefde, kennis, skoonheid
Devanagari कृष्ण
Affiliasie Svayam Bhagavan, Paramatman
Woonplek Goloka Vrindavana, Gokula, Dwarka
Mantra Om Namo Narayanaye, Om Namo Bhagavate Vasudevaye, Om Vishnave Namah, Hare Krishna Mantra
Wapen Sudarshana chakra, kaumodaki
Metgesel Radha, Rukmini, Satyabhama, Jambawati, Kalindi, Mitrawinda, Nagnajiti, Bhadra, Lakshmana, Rohini, Subhima, Tulsi
Rydier Bees
Sluit
Thumb
Krishna vertoon sy Vishvarupa (universele vorm) aan Arjuna op die slagveld van Kuruksjetra

Die Hindoeïstiese heilige skrifte beskryf Krishna se gelaatskleur as vergelykbaar met 'n onweerswolk. Hy het dikwels 'n fluit, die bansuri, by hom en dra 'n pouveer in sy hare. Alhoewel hy nie geskiedkundig beskou word as iemand wat werklik geleef het nie, gaan Hindoes van die standpunt uit dat dit wel die geval is en ondersoek Hindoelogie getuienis vir sy bestaan.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.